Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 44:11:55
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Bate-allokasie is belangriker as wat jy dink, veral nou
03/12/2025 Duração: 07minElke Brink – direkteur, PSG R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Mededingingskommissie wil skeepsrederye oor prysvasstelling opskroef
03/12/2025 Duração: 06minMakgale Mohlala – hoof: Kartelafdeling, Mededingingskommissie Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dié hervormings kan R5 triljoen se belegging in SA moontlik maak - NPK
03/12/2025 Duração: 09minDanie Dörfling – hoof: besigheidsontwikkeling, Moore Infinity Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom dink Fibertime daar is 95 miljoen mense in Suid-Afrika?
03/12/2025 Duração: 13minMagnus Rademeyer – hoof van insigte, Fibertime Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
03/12/2025 Duração: 09minJohan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 3 Desember 2025
03/12/2025 Duração: 48minRyk van Niekerk Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
03/12/2025 Duração: 06minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 2 Desember 2025
03/12/2025 Duração: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoeveel kaas maak ’n maatskappy R850 miljoen werd?
02/12/2025 Duração: 05minOwen Gush, finansiële hoof van Woodlands Dairy, gesels oor hul oorname van Ladysmith Cheese Co. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Agritoerisme is groot besigheid
02/12/2025 Duração: 09minCobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor die groei van agritoerisme in Suid-Afrika en wat boere moet doen om toeriste te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die ekonomie se kop lig vir die vierde agtereenvolgende kwartaal
02/12/2025 Duração: 09minLullu Krugel, hoofekonoom van PwC Afrika, gee haar mening oor Suid-Afrika se ekonomiese groei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Traxion koop R3,4 miljard se treine - die grootste private belegging ooit in SA
02/12/2025 Duração: 10minJames Holley, uitvoerende hoof van Traxion, bespreek hulle belegging van R3,4 miljard. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand hunker na R17/$
01/12/2025 Duração: 07minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die wisselkoers, die moontlikheid dat die olieprys verder kan daal, en Remgro se aankondiging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Planet Fitness: Van Benoni tot baanbreker
01/12/2025 Duração: 10minMannee de Wet, medestigter en besturende direkteur van Planet Fitness, gesels oor die geskiedenis van Planet Fitness. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
AlexForbes het groot planne
01/12/2025 Duração: 08minDawie de Villiers, uitvoerende hoof van Alexforbes, gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Aktiwiteitsvlakke in die vervaardigingsektor val tot Covid-19-vlakke
01/12/2025 Duração: 05minLisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER), bespreek Absa se PMI-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Het SA ’n draaipunt bereik?
01/12/2025 Duração: 16minDr Christo Wiese, bekende Suid-Afrikaanse sakeman, deel sy mening oor dis stand van die land. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 1 Desember 2025
01/12/2025 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28 November 2025
28/11/2025 Duração: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
28/11/2025 Duração: 18minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, en Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter