Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 44:11:55
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Swartvrydagwinskopies trek al meer belangstelling
28/11/2025 Duração: 04minLeon Spies, finansiële hoof vir kliënte en verkoopskanale by Absa, gesels oor Swart Vrydag-winskopies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Coenie Snyman is die Diners Club wynmaker van die jaar
28/11/2025 Duração: 04minCoenie Snyman, wynmaker by Rock of Eye, bespreek sy onlangse toekenning. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ascor is die finansiële praktyk van die jaar
28/11/2025 Duração: 07minWouter Fourie, direkteur by Ascor Independent Wealth Managers, gesels oor hul Professionele Praktyk van die Jaar-toekenning deur die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs en die rand bly op die voorvoet
28/11/2025 Duração: 16minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gimnasiums is nie net vir oefen nie, dis groot besigheid
27/11/2025 Duração: 10minDerick du Preez, bedryfshoof van Virgin Active, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is nog baie skop in kommoditeite
27/11/2025 Duração: 08minDawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gee ’n terugblik op kommoditeite en deel sy mening oor waar geleenthede in 2026 lê. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Cell C maak na 24 jaar sy buiging op die JSE
27/11/2025 Duração: 11minJorge Mendes, uitvoerende hoof van Cell C, gesels oor Cell C se notering op die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA is nóg ’n stap nader aan ’n mededingende elektrisiteitsmark
27/11/2025 Duração: 07minTommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging, gesels oor 'n mededingende elektrisiteitsmark. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Trump gooi nog 'n tantrum
27/11/2025 Duração: 08minSchalk Louw, wealth manager at PSG Old Oak, discusses Donald Trump’s decision regarding South Africa’s participation in the 2026 G20 summit, as well as the financial results of Nampak and Tsogo Sun. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 27 November 2025
27/11/2025 Duração: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Delgingsfondse vlieg dalk onder die radar, maar dit kan ’n baie lonende opsie wees
26/11/2025 Duração: 07minElke Brink, direkteur by PSG R21, gesels oor die gebruik van delgingsfondse vir diskresionêre fondse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe wet wil hê alle besighede moet by plaaslike owerhede registreer
26/11/2025 Duração: 07minDr Willie Cilliers, voorsitter van AHi Wes-Kaap, gesels oor die regering se voorstel vir ’n nuwe wet vir besighede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tiger keer miljarde aan aandeelhouers uit
26/11/2025 Duração: 08minTjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vodacom en Remgro kry hulle laaste groenlig
26/11/2025 Duração: 09minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die positiewe dag op die markte en die transaksie tussen Vodacom en Remgro. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
There is a lot of good news that shows SA has turned around - Kganyago
26/11/2025 Duração: 29minLesetja Kganyago – Governor, South African Reserve Bank (SARB). Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26 November 2025
26/11/2025 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA wynlandgoedere van die beste in die wêreld
25/11/2025 Duração: 07minSalomé Geldenhuys, bestuurder vir menslike hulpbronne en volhoubaarheid by Creation Wines, gesels oor hulle wynlandgoed en die onlangse internasionale erkenning. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
COP30 fokus op landbou en klimaatsverandering
25/11/2025 Duração: 08minDaneel Rossouw, landbouverkoopshoof van Nedbank Kommersiële Bank, gesels oor COP30 se fokus op landbou en klimaatsverandering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Interkaap se busse steeds aangeval; polisie hardloop weg
25/11/2025 Duração: 08minJohann Ferreira, uitvoerende hoof van Interkaap, gesels oor hulle busse wat steeds deur taxiverenigings aangeval word en die polisie se reaksie daarop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Takealot loer vir sy eerste wins
25/11/2025 Duração: 12minFrederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot, bespreek hul finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter