Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 44:11:55
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    09/01/2026 Duração: 18min

    Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Jong beleggers stroom na ETFs

    09/01/2026 Duração: 11min

    Nico Katzke, hoof van portefeulje-oplossings by Satrix, verduidelik wat ’n ETF is en hoekom talle jong beleggers dit verkies. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Rio Tinto het sy oog op Glencore

    09/01/2026 Duração: 08min

    Kobus Nell, portefeuljebestuurder by Stanlib, gesels oor Rio Tinto se planne om Glencore oor te neem. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Choppies se wilde wipplankrit op die JSE

    09/01/2026 Duração: 07min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor hulpbronaandele, die olieprys en Choppies. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 9 Januarie 2026

    09/01/2026 Duração: 49min

    Liesl Peyper – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Liesl drink koffie met Pieter Bloem

    08/01/2026 Duração: 12min

    Pieter Bloem, mede-stigter en uitvoerende hoof van Bootleggers Coffee Company, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die industrie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Só kan klein besighede hul geldsake beter bestuur

    08/01/2026 Duração: 08min

    Wouter Fourie, direkteur by Ascor, deel sy mening oor hoe klein besighede hul geldsake beter bestuur. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Motorbedryf sluit 2025 sterk af – nou vir 2026

    08/01/2026 Duração: 08min

    Henry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor Suid-Afrika se motorbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • WeBuyCars laat vaar Dekra en skuif na interne inspeksies

    08/01/2026 Duração: 11min

    Faan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, bespreek hulle nuwe interne inspeksies. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die JSE sak weer onder 118 000 punte

    08/01/2026 Duração: 08min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 08 Januarie 2026

    08/01/2026 Duração: 50min

    Liesl Peyper – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 6 Januarie 2026

    07/01/2026 Duração: 48min

    Liesl Peyper – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kripto kry weer woema

    07/01/2026 Duração: 07min

    Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor kripto in 2025 en die nuwe optimisme in die mark sedert die begin van die jaar. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Topbestuur se salarisse eersdaags onder die vergrootglas

    07/01/2026 Duração: 07min

    Dr Salomé Teuteberg, projekleier by die Labour Research Service, bespreek hul navorsing oor salarispakette. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kasregisters klingel oor Kersfees maar wat lê voor in 2026?

    07/01/2026 Duração: 08min

    Jan Meintjes, portefeuljebestuurder by Denker Capital, bespreek die vooruitsigte vir die kleinhandelsektor in SA. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Edelmetale skitter steeds

    07/01/2026 Duração: 11min

    Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, deel sy mening oor Suid-Afrika se mynbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die JSE se markkapitalisasie nou ‘n allemintige 13-syferbedrag

    07/01/2026 Duração: 10min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor edelmetale, die JSE se markwaarde en hoe die VSA Venezuela se olieproduksie gaan hanteer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Landbou se uitdagings en geleenthede in 2026

    06/01/2026 Duração: 10min

    Johann Kotzé, uitvoerende hoof van AgriSA, deel sy insigte oor die landbouvooruitsigte vir 2026. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nuwe jaar, nuwe doelwitte – só hou jy by jou spaarplan

    06/01/2026 Duração: 09min

    Paul Roux, welvaartbestuurder en direkteur by Sentient Wealth, bespreek maniere om te spaar sonder om op wilskrag staat te maak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Konstruksiebedryf wys tekens van lewe ná lustelose maande

    06/01/2026 Duração: 07min

    Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, gesels oor die konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 1 de 8