Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 44:11:55
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • Hoekom is die rand tans so stabiel?

    09/12/2025 Duração: 07min

    Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank (RMB), verduidelik hoekom die rand so stabiel is en of hierdie stabiliteit volhoubaar is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Thungela sê Transnet trek sy sokkies op.

    09/12/2025 Duração: 06min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Thungela se goeie handelsverslag, verbruikersvertroue en die Kaapse Wynland-lughaweprojek. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 Desember 2025

    09/12/2025 Duração: 44min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Paramount en Netflix slaan vuis oor Warner Brothers Discovery

    08/12/2025 Duração: 06min

    Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, verduidelik wat die ooreenkoms behels en hoe dit Suid-Afrika affekteer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kleinhandelbedryf het ’n rooiwarm Swart Vrydag ervaar

    08/12/2025 Duração: 08min

    Solly Bellingan, hoof van bemarking by PayInc, gesels oor Swart Vrydag 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Spar's European flop is now a thing of the past

    08/12/2025 Duração: 10min

    Angelo Swartz – CEO of the Spar Group. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand is weer aan die verkeerde kant van R17/$

    08/12/2025 Duração: 08min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Eskom en chroom-bedryf sluit ooreenkoms oor tariewe

    08/12/2025 Duração: 12min

    Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, verduidelik wat die memorandum van verstandhouding tussen Eskom en die chroombedryf behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 08 Desember 2025

    08/12/2025 Duração: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    05/12/2025 Duração: 23min

    Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord luisteraarsvrae. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Afrimat-konstruksie-indeks wys ‘n ommekeer

    05/12/2025 Duração: 07min

    Die ekonoom, dr Roelof Botha, gesels oor die Afrimat-konstruksie-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Waar gaan die rand heen?

    05/12/2025 Duração: 07min

    Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, bespreek die rand se beweging. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die beurs bly op die voorvoet vandag

    05/12/2025 Duração: 09min

    Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 5 Desember 2025

    05/12/2025 Duração: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ryk drink koffie met Emile Stipp

    04/12/2025 Duração: 09min

    Emile Stipp – hoofaktuaris, Discovery Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Chinese motors is (baie) vinnig besig om die dinamika van die Suid- Afrikaanse motorbedryf te verander

    04/12/2025 Duração: 08min

    Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die likwidateurs van Kleuterzone neem stappe teen die “ridder op die wit perd”

    04/12/2025 Duração: 06min

    Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA se jongste goudmyn open sy skag

    04/12/2025 Duração: 11min

    Rudi Deysel – Hoof Uitvoerende Beampte en Besturende Direkteur van Qala Shallows-myn Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    04/12/2025 Duração: 11min

    Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 04 Desember 2025

    04/12/2025 Duração: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

página 5 de 8