Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 40:24:42
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
24/04/2026 Duração: 21minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments & Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die konsepbeleid vir kunsmatige intelligensie kort werk
24/04/2026 Duração: 07minNanette Maloney – kunsmatige intelligensie-werwingspesialis, Job Crystal Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die hoër olieprys begin druk op verbruikers plaas
24/04/2026 Duração: 08minHenk Kotze – hoof van kontant en inkomste, Prescient Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte sluit die week in die weegskaal
24/04/2026 Duração: 08minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 April 2026
24/04/2026 Duração: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar steek baie meer in padvragvervoer as vragmotors
23/04/2026 Duração: 13minGavin Kelly – uitvoerende hoof Padvragvereniging (RFA) Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Standard Bank-kuberaanval dalk heelwat groter as wat die bank voorgee
23/04/2026 Duração: 08minJan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Beleggers is glad nie beïndruk met Clicks se jongste winste nie
23/04/2026 Duração: 08minBertina Engelbrecht – uitvoerende hoof, Clicks Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vliegtuigkaartjies verdubbel in twee maande
23/04/2026 Duração: 08minMaryke Pienaar – bemarkingsbestuurder, FlySafair Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
23/04/2026 Duração: 09minAmelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 April 2026
23/04/2026 Duração: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe gaan die Midde-Ooste SA se belangrikste ekonomiese aanwysers raak
22/04/2026 Duração: 07minProf Deon Tustin – uitvoerende hoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tersiëre onderrig moet seker maak studente kry werk
22/04/2026 Duração: 08minDr. Riaan Steenberg – uitvoerende direkteur, Eduvos Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe regulasies om lastige bemarkingsoproepe hok te slaan
22/04/2026 Duração: 09minAhmore Burger-Smidt – hoof: regulatoriese sake en direkteur: mededinging,Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capitec hou net aan met groei, geld maak
22/04/2026 Duração: 12minGraham Lee – uitvoerende hoof, Capitec Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
22/04/2026 Duração: 06minJohan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 April 2026
22/04/2026 Duração: 45minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Boere kyk na groengoud om hulle teen klimaatsverandering te (help) verskans
21/04/2026 Duração: 07minDavid Muller, uitvoerende hoof van Karoo Pistachios, gesels oor die planne om Suid-Afrika se pistasieneutbedryf uit te brei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wisselvalligheid bring geleenthede en risikos: Maak seker jy benader dit op die regte manier
21/04/2026 Duração: 08minJac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth, gesels oor die skade van emosionele besluite op portefeuljes tydens wisselvalligheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die mynboujeug boesem nie vertroue in die toekoms in nie
21/04/2026 Duração: 08minDr. Manie Kriel, adjunkvoorsitter van die Suidelike Afrikaanse Instituut vir Mynbou en Metallurgie en raadgewende uitvoerende hoof van VBKOM, gesels oor die onlangse verslag van die Mineraleraad. Volg RSG Geldsake op Twitter