Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 44:11:55
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    12/12/2025 Duração: 22min

    Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe raak die rentekoersbesluit in die VSA ons?

    12/12/2025 Duração: 07min

    Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Afrika, deel haar mening oor hoe die VSA se rentekoersbesluit Suid-Afrika raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die FSCA kyk na Curro aandeeltransaksies

    12/12/2025 Duração: 08min

    Ryk van Niekerk, redakteur van Moneyweb, gesels oor ’n klagte van moontlike binnehandel met Curro-aandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die beurs word opgedruk deur hulpbronne

    12/12/2025 Duração: 08min

    Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar mening oor die VSA se rentekoersbesluit en die verwagtinge rondom Suid-Afrika se inflasiesyfer wat volgende week aangekondig word. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 Desember 2025

    12/12/2025 Duração: 50min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die veearts met die moeilikste werk in die beesbedryf

    11/12/2025 Duração: 08min

    Dr Dirk Verwoerd, hoofveearts van Karan Beef, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die beesbedryf en bek-en-klouseer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Funworld in Durban gaan herreis – groter en beter

    11/12/2025 Duração: 07min

    Nic Steyn, voormalige eienaar van Durban Funworld, deel sy mening oor die R1 miljard-pretpark wat vir Durban se Golden Mile beplan word. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA is nog nie uit AGOA geskop nie, maar...

    11/12/2025 Duração: 06min

    Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, gesels oor die AGOA-handelsooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Daar is ’n chroom-plan, en dit kan dalk werk

    11/12/2025 Duração: 10min

    Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Alloys, bespreek hul plan om steenkoolkrag vir energie-intensiewe nywerhede te benut. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand is op sy beste vlak in jare

    11/12/2025 Duração: 10min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die Fed se jongste rentekoersbesluit, die silwerprys en SACCI se sakevertroue-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11 Desember 2025

    11/12/2025 Duração: 45min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kwantumtegnologie hou ’n groot bedreiging vir kripto in

    10/12/2025 Duração: 04min

    Carel van Wyk, medestigter van MoneyBadger, verduidelik die risiko wat kwantumtegnologie inhou en ’n moontlike oplossing. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die SAID vorder by belasting in deur na vorige belastingjare te kyk

    10/12/2025 Duração: 10min

    Charles de Wet, uitvoerende bestuurder by ENSafrica, bespreek hoe die SAID se nakomingsprogramme meer as R300 miljard in invorderings verseker het. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die FSCA klap Banxso met ’n R2 miljard boete en kriminele ondersoek

    10/12/2025 Duração: 11min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Transnet en ICTSI sluit uiteindelik ’n ooreenkoms oor Pier 2

    10/12/2025 Duração: 09min

    Jabu Mdaki, uitvoerende hoof van Transnet Port Terminals (TPT), bespreek Transnet se ooreenkoms met ICTSI. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Mr Price betaal dalk te veel vir Europese oorname

    10/12/2025 Duração: 06min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Mr Price se oorname van die NKD Group GmbH. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 Desember 2025

    10/12/2025 Duração: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dié halsband kan vee teen diefstal en roofdiere beskerm

    09/12/2025 Duração: 05min

    Philip Lötter, boer en hoof van kliëntedienste by FarmRanger, gesels oor ’n halsband wat vee monitor en beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Bek-en-klouseer is totaal en al buite beheer

    09/12/2025 Duração: 14min

    Nick Serfontein, voorsitter van Sernick, bespreek die bek-en-klouseer, die hantering daarvan en die impak op boere. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Zaronia gaan Jibar vervang, en dit kan jou sak raak

    09/12/2025 Duração: 06min

    Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat Jibar en Zaronia is en hoekom die een die ander vervang. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 4 de 8