Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 44:11:55
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • Kragrekeninge kan verder styg as Nersa Eskom die groen lig gee

    06/01/2026 Duração: 11min

    Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, bespreek Nersa se voorstel dat verbruikers ’n bykomende R76 miljard in elektrisiteitstariewe moet betaal om Eskom te vergoed vir foute wat die reguleerder gemaak het. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die JSE slaan wéér ‘n rekord en die rand hou koers

    06/01/2026 Duração: 09min

    Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, gesels oor die rand se sterk lopie, koper se nuwe hoogtepunt en die beweging in die olieprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 6 Januarie 2026

    06/01/2026 Duração: 50min

    Liesl Peyper – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Groot veranderinge vir kunsmatige intelligensie op die horison

    05/01/2026 Duração: 11min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor veranderinge vir kunsmatige intelligensie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat wag vir die eiendomsmark in die nuwe jaar?

    05/01/2026 Duração: 07min

    John Loos, eiendomsekonoom by FNB, deel sy mening oor die eiendomsmark in 2026. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 'n Rooskleuriger ekonomiese jaar lê voor vir SA

    05/01/2026 Duração: 13min

    Johann Els, hoofekonoom by PSG Finansiële Dienste, deel sy mening oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Trump, Venezuela en olie: wat is die risiko’s?

    05/01/2026 Duração: 08min

    Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se sakeskool, bespreek die risiko’s wat Suid-Afrika in die gesig staar te midde van nuwe geopolitieke spanning. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte bly kalm te midde van nuwe geopolitieke spanning

    05/01/2026 Duração: 09min

    Nerina Visser, ETF-strateeg en -adviseur by etfSA, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 05 Januarie 2026

    05/01/2026 Duração: 50min

    Liesl Peyper – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26 Desember 2025

    26/12/2025 Duração: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woesdag 24 Desember 2025

    24/12/2025 Duração: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23 Desember 2025

    23/12/2025 Duração: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22 Desember 2025

    22/12/2025 Duração: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19 Desember 2025

    19/12/2025 Duração: 44min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    19/12/2025 Duração: 37min

    Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 & Corné Welman, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Drikus Combrinck van Capicraft praat oor sy aandeelkeuses vir 2025 en 2026

    19/12/2025 Duração: 11min

    Drikus Combrinck – Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Shoprite se Jean Pienaar

    18/12/2025 Duração: 09min

    Jean Pienaar – hoofbestuurder finansies: Shoprite Groep Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hanteer jou beleggings soos ‘n boerdery

    18/12/2025 Duração: 11min

    Richus Nel – PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nerina Visser gesels oor haar aandeelkeuses vir die jaar

    18/12/2025 Duração: 18min

    Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg, ETFsa Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand klou aan sy huidige vlakke teen die Amerikaanse dollar

    18/12/2025 Duração: 08min

    Dr Steve Minnaar – Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

página 2 de 8