Rsg Geldsake Met Moneyweb

Trump, Venezuela en olie: wat is die risiko’s?

Informações:

Sinopse

Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se sakeskool, bespreek die risiko’s wat Suid-Afrika in die gesig staar te midde van nuwe geopolitieke spanning. Volg RSG Geldsake op Twitter