Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die JSE slaan wéér ‘n rekord en die rand hou koers

Informações:

Sinopse

Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, gesels oor die rand se sterk lopie, koper se nuwe hoogtepunt en die beweging in die olieprys. Volg RSG Geldsake op Twitter