Radio Scriptura

Mei in Perspektief

Informações:

Sinopse

Mei in Perspektief  01:48  Nagwaak vir Jacob Zuma. 07:00  Polities-teologiese beskouing. 10:55  Waarskuwing aan leiers (Jesaja  5:20). 12:22  Kerk en staat moet geskei wees.  16:21  Toenemende korrupsie in die ANC - wat is ons hoop en behoud?  17:27  God sal die perfekte oordeel fel  -  vergeldingsteologie (Ps 7:16). 20:30  Vertrou op die Here (Ps 37). 21:15  Ons het ‘ n roeping hier (1 Kor 17). 22:37 Konflik tussen Israel en Palestina. 24:00  Eindtye - hoe moet ons Israel sien? 29:00  Redding kom slegs deur Jesus Christus (Matt 24:13-14). 33:08  Kerk moet aan die Here onderwerp - Tweede bede van die Onse Vader (Sondag 48 van Heidelbergse Kategismes).