Harrismith Moedergemeente's Podcast
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 172:40:45
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episódios
-
Leuens wat jou lewe vernietig
17/11/2018 Duração: 24minDs Ulrich vertel vir ons van die leuens wat die wêreld ons vertel wat ons lewens vernietig.
-
-
Maak reg die druppende kraan
03/11/2018 Duração: 32min"Maak reg die druppende kraan" deur Ds Gert Victor.
-
-
Om met Jesus te wees
22/09/2018 Duração: 36minDs. Gert se preek: "Om met Jesus te wees" uit Markus 3:13-15
-
Die be-LY-denis van die dissipels in God se Koninkryk
15/09/2018 Duração: 31minSondag oggend 16 September 2018 se erediens.
-
Word deel van waarmee God besig is
15/09/2018 Duração: 33minSondag 16 September 2018 se aanddiens deur Ds Gert Victor
-
-
Verantwoordelikheid
18/08/2018 Duração: 25minDs Ulrich vertel ons van ons verantwoordelikheid as Christene
-
God se Koninkryk is hier by en in julle
11/08/2018 Duração: 33minGod se Koninkryk is hier by en in julle, uit Lukas 17:20-21
-
-
Lig in die Duisternis, hier vir God, Mekaar en die Wêreld.
28/07/2018 Duração: 18minDs Stephan van Heerden van Vrede-Wes gemeente se preek, getiteld: Lig in die Duisternis, hier vir God, Mekaar en die Wêreld, uit Johannes 8:1-11
-
Die Verhaal van die Koninkryk van God
21/07/2018 Duração: 25min'n Pragtige preek oor die verhaal van die koninkryk van God vanuit Eksodus 33
-
Hoe wonderlik is U skepping o Heer
14/07/2018 Duração: 31minHoe wonderlik is U skepping o Heer, deur Ds. Org van der Watt van Kerkerberg gemeente.
-
God is Saam met Jou
30/06/2018 Duração: 37minDs Gert deel met ons oor hoe om te maak wanneer ons storms beleef.
-
In Verwondering - 24 Jun 2018 - Ds. Ulrich Ohlhoff
23/06/2018 Duração: 24min"In Verwondering" deur Ds. Ulrich Ohlhoff
-
Skatte - 10 Junie 2018 - Sulene du Toit
09/06/2018 Duração: 24minSulene du Toit se preek oor "Skatte"
-
Integriteit - 3 Jun 18 - Ds Ulrich Ohlhoff
02/06/2018 Duração: 35minDs Ulrich Ohlhoff se preek van 3 Junie 2018 oor integriteit vanuit die NG Harrismith Moedergemeente