Podlitiek

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 154:58:09
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Episódios

  • Onderhoudreeks - Dr Leon Schreiber

    03/06/2022 Duração: 56min

    In hierdie episode van die Podlitiek-onderhoudreeks gesels Paul Maritz en Frederik van Dyk met lid van die Parlement en DA skaduminister Dr Leon Schreiber.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 178 - Aborsie debat in VSA, meer korrupsie terugslae en Steenhuisen tussen Oekraïnse vlae

    06/05/2022 Duração: 38min

    In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff die nuutste verslag van die Zondo-kommissie, John Steenhuisen wat Oekraïne besoek en 'n gelekte memorandum van die Amerikaanse Supreme Court of Appeal oor aborsies.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Steenhuisen, Ramaphosa, Teffo & Kirkwood | Week-flits | 3 Mei 2022

    03/05/2022 Duração: 05min

    Dit is Dinsdag 3 Mei 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa word weg gejaag.. Steeunhuisen besoek Oekraïne. Adv. Teffo gearresteer. Onluste by KirkwoodONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 177 - Musk se Twitter-koop en Vryheidsdag onder stetoskoop

    28/04/2022 Duração: 32min

    In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk en Daniël Eloff Elon Musk se aankoop van Twitter en wat Vryheidsdag in 2022 beteken.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Zelenski, Mavuso & Schäfer | Week-flits | 25 April 2022

    25/04/2022 Duração: 05min

    Dit is Maandag 25 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa en Zelenski gesels. Busisiwe Mavuso neem standpunt in. Schäfer bedank en Maynier aangestel. Die nagevolge van KZN se vloede.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 176 - Mkhize skandaal, Gumede bou kraal & SAMRK faal (alweer)

    14/04/2022 Duração: 28min

    In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Daniël Eloff die nuutste verwikkeling met die Digital Vibes skandaal en Zweli Mkhize, asook die verkiesing van Zandile Gumede in die ANC se KwaZulu-Natal strukture en laastens kyk die span na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se klagte teen Steve Hofmeyr. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Verkiesingsuitslag reg gestel & Kaapse Forum gestig | 4 April 2022

    04/04/2022 Duração: 05min

    Dit is Maandag 4 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Kaapse Forum gestig. Verkiesingsuitslag reg gestel. R350 toelaag dalk permanent. ANC se belasting kwale.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 174 - Beleggers gelok, ANC gehok, Poskantoor voor stok

    31/03/2022 Duração: 31min

    In die week se episode #ontnonsens die span Cyril Ramaphosa se pogings om buitelandse beleggings na Suid-Afrika te lok, die ANC se probleme met die ontvanger en die gemors by die Suid-Afrikaanse Poskantoor.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Operation Dudula & Brackenfell Ondersoek | Week-flits | 28 Maart 2022

    28/03/2022 Duração: 06min

    Dit is Maandag 28 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Spanning oor Operation Dudula.Shamila Batohi sê munisipale korrupsie is ooweldigend.Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie finaliseer Brackenfell ondersoek. Taxi Proteste vernietig Kaapse infrastruktuur.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 173 - Kuba skenking gestop, ramptoestand flop & Makhosi Khoza uitgeskop

    24/03/2022 Duração: 31min

    In die week se episode #ontnonsens ons AfriForum se suksesvolle interdik teen Dirco om die R50 miljoen skenking aan Kuba te stop, die nuutste ramptoestand regulasies en die wat nog kom asook Makhosi Khoza wat paaie met ActionSA skei.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Amazon bouwerk & DA politici bedank | Week-flits | 22 Maart 2022

    22/03/2022 Duração: 05min

    Dit is Dinsdag 22 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Amazon staak bouwerk aan Suid-Afrikaanse gebou.EFF klagte teen Tshwane Stadsraad.Vier Suid-Afrikaanse stede onder die gevaarlikstes ter wereld.Verskeie politici verlaat die DA.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 172 - ‘n Ramp sonder stop, petrolpryse op & SAMRK kom klop

    17/03/2022 Duração: 33min

    In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Bathabile Dlamini & Raymond Zondo | Week-flits | 14 Maart 2022

    14/03/2022 Duração: 06min

    Dit is Maandag 14 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Bathabile Dlamini skuldig aan meineed.Raymond Zondo die nuwe hoofregter.Basiese Onderwys Wysigingswetsontwerp skep groot kommer.Sanksies teen Rusland groei.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Onderhoudreeks - Ernst Roets

    10/03/2022 Duração: 01h01min

    In hierdie episode van ons onderhoudreeks gesels ons met Ernst Roets, Hoof van Beleid en Aksie by AfriForum.Skakels na Ernst se werk:Twitter: @ErnstRoetsWebtuiste: AfriForum.co.zaONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 171 - Taal in skole en spraak bedreig & Sanksies teen Rusland styg

    10/03/2022 Duração: 35min

    In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Rusland & Suid-Afrika | Week-flits | 7 Maart 2022

    07/03/2022 Duração: 05min

    Dit is Maandag 7 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Rusland en Suid-Afrika se verhouding te midde van die oorlog in Oekraïne.Julius Malema aangekla vir oortreding van Vuurwapenwet.Suid-Afrika sit met oorskot entstowwe.Die Films en Publikasies Raad se riglyne om elke video te polisieer.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 170 - Kuba wat geld vra & Malema weer aangekla

    03/03/2022 Duração: 28min

    In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die skenking wat die Suid-Afrikaanse regering aan die Kubaanse regering wil maak, Julius Malema wat al weer in die beskuldigdebank sit asook die Zondo Kommissie se nuutste verslag.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Onderhoudreeks - Ian Cameron

    24/02/2022 Duração: 46min

    In vandag se episode gesels die Podlitiek-span met Ian Cameron. Ian is die hoof van gemeenskapsveiligheid van Action Society en die stigter van Firearms.co.za. Hy is 'n deskundige op die terrein van gemeenskapsveiligheid en een van Suid-Afrika se voorste kenners oor vuurwapenregte.Skakels na Ian se werk:Twitter: https://twitter.com/IanCameron23Webtuiste: https://firearms.co.za https://actionsociety.co.zaONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 169 - EFF haatspraaksaak & Oekraïne wat warm raak

    24/02/2022 Duração: 42min

    In vandag se episode #ontnonsens ons die haatspraakklagte wat AfriForum teen die EFF en Julius Malema by die Gelykheidshof ingedien het asook die spannende situasie in Oekraïne.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

  • Ep. 168 - EFF hofsaak, gaan Mpofu kraak & Joe Rogan se vryheid van spraak

    11/02/2022 Duração: 35min

    In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Paul AfriForum se hofsaak teen die EFF, die druk wat teen adv. Dali Mpofu bou asook die omstredenheid oor Joe Rogan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

página 5 de 15